Teken in op Die Afrikaner en wees deel van die ingeligtes!
Die Afrikaner is nou elektronies beskikbaar! Nou kan u elke week die ware nuus per e-pos ontvang. U kan ook hier inteken op die volledige gedrukte weergawe van Die Afrikaner. Vul die vorm hieronder in:
Stuur asseblief aan my Die Afrikaner in die volgende formaat:
Elektronies (per e-pos) vir 2 maande (gratis)
Gedruk (per gewone pos) vir 6 maande (R125.00)
Gedruk (per gewone pos) vir 12 maande (R250.00)
Tjeks word uitgemaak aan Die Afrikaner. Internet- of bank-inbetalings kan gedoen word by Absa, Rekeningnommer 020 800 801.
Bewys van inbetaling kan gefaks word na (012) 335 8518.
Die Afrikaner word uitgegee deur Strydpers Bpk en is by die Hoofposkantoor geregistreer as nuusblad
afrikaner@hnp.org.za
(012) 335 8523
Naam
Posadres
Kontaknommer
E-pos adres